Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Sebra - Wikipedia

Sebra

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

?
Sebra
{{{status}}}
Fossil range: {{{fossil_range}}}
Wetenskaplike klassifikasie
Domain: {{{domain}}}
Superkingdom: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkingdom: {{{subregnum}}}
Superdivision: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Division: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivision: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Microphylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superclass: {{{superclassis}}}
Klas: Mammalia
Sublass: {{{subclassis}}}
Infraclass: {{{infraclassis}}}
Superorder: {{{superordo}}}
Orde: Perissodactyla
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamily: {{{superfamilia}}}
Familie: Equidae
Subfamily: {{{subfamilia}}}
Supertribe: {{{supertribus}}}
Tribe: {{{tribus}}}
Subtribe: {{{subtribus}}}
Genus: Equus
Subgenus: {{{subgenus}}}
Section: {{{sectio}}}
Series: {{{series}}}
Spesie: {{{species}}}
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiaalnaam
{{{binomial}}}
Trinomiaalnaam
{{{trinomial}}}
Type Species
{{{type_species}}}
Spesies
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Synonyms
{{{synonyms}}}

Die sebra is 'n soogdier van die perdfamilie wat aangetref word in sentraal en suidelike Afrika. Hulle het swart en wit strepe wat vertikaal loop oor die ligaam van die dier, en 'n wit pens. Elke sebra se strepe is uniek. Meeste dierkundiges het voorheen gereken dat die strepe vir kamoeflering is, en ander weer dat die strepe 'n rol speel in sosiale interaksie (omdat klein variasies die diere in staat stel om mekaar uit te ken). 'n Meer hedendaagse teorie, wat ondersteun word deur eksperimente, stel voor dat die strepe 'n effektiewe metode is om die visuele stelsel van die tsetsevlieg te verwar.

'n Sebra kan 'n topspoed van 55 km per uur behaal, stadiger as 'n perd. Hulle het egter groter uithouvermoë. 'n Sebra kan in een dag 40 km ver loop, net om weer in die aand na die trop terug te keer.

[wysig] Spesies

Daar is drie spesies en verskeie subspesies. Sebrabevolkings in verskillende dele verskil baie, en die wetenskaplike klassifikasie van verskeie spesies is onduidelik.

Die mees algemene spesie is Equus quagga (voorheen Equus burchelli), die bontsebra (En: Plains Zebra). Hierdie spesie het vyf subspesies in suider- en oos-Afrika. Die mees bekende subspesie is die kwagga, Equus quagga quagga, wat reeds uitgesterf het.

Die bergsebra (Equus zebra) van suid-wes Afrika het 'n slanker pels met 'n wit maag en nouer strepe as die bontsebra. Dit het twee subspesies wat bedreig word.

Grevy se Sebra (Equus grevyi) is die grootste tipe sebra, met regop maanhare, en 'n lang, nou kop wat dit na 'n esel laat lyk. Hierdie sebras kom voor in die semi-bar grasvelde van Ethiopië, Somalië en noordelike Kenia. Grevy se Sebra word ook bedreig.

Sebras in Botswana.
Vergroot
Sebras in Botswana.
'n Mak sebra wat gery word in Oos-Afrika.
Vergroot
'n Mak sebra wat gery word in Oos-Afrika.

[wysig] Kruisteling

Sebras word soms gekruisteël met ander lede van die perdfamilie. 'n Perd wat kruisgeteël is met 'n sebra word in Engels 'n zorse genoem, en 'n donkie-sebra kruisteling 'n zedonk.

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com