Saint-Dié-des-Vosges
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Saint-Dié-des-Vosges is 'n Franse stad en onderprefektuur in die département Vosges (gewes Lorraine).
Die stad verwerf internasionale bekendheid deur die Internasionale Geografiefees wat jaarliks in September plaasvind.
Inhoud |
[wysig] Geografie
- Koördinate: 48°17' N, 06°57' O
- Oppervlakte: 46,15 km2
- Bevolking : 22 569 (1999)
- Bevolkingsdigtheid : 489/km2
- Hoogte : 343-901 m bo seespieël
[wysig] Geskiedenis
1507 : Cosmographiae Introductio (Martin Waldseemüller)
[wysig] Besienswaardighede
- Katedraal
- Klooster
- Kerk Saint-Martin
- Museum Pierre-Noël
- Fabriek Claude et Duval (argitek Le Corbusier)
- Roche Saint-Martin
- Camp celtique de la Bure
[wysig] Onderwys
Tegnologiese Instituut : IUT (fr. Institut universitaire de technologie) :
Inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT)
- Elektronika
- Rekenaarwetenskap
- Internet
- Multimedia