Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bespreking:Nelson Mandela - Wikipedia

Bespreking:Nelson Mandela

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Vergelyk asb die oorspronklike:

Versoenend, ... tree hy op as patriarg om wêreldwyd respek te ontlok, ook onder die wit Afrikaanse bevolking, wat tradisioneel eerder as "vyand" veklaar is.

met

Versoenend, ... tree hy op as patriarg om wêreldwyd respek te ontlok, ook onder die wit Afrikaanse bevolking in Suid-Afrika, wat hom in die sogenaamde apartheidsjare as "vyand" aangesien het.

Volgens my is die rigting van die "verklaring" omgekeer. Maw, van wit bevolking wat as "vyand" verklaar is, na wat hom as "vyand" aangesien het. Ek weet nie of dit veel saak maak nie, aangesien dit dalk in elkgeval in albei rigtings was. Maar miskien is hierdie ook 'n opinie, in welke geval dit sekerlik verwyder moet word. Kommentaar?

Ek sukkel ook nog bietjie om te byt aan "sogenaamde". Sal nog bietjie daaroor dink. --Alias 20:23, 4 08 2004 (UTC)

  • In verband met die "sogenaamde " apartheids-aspek: ek aanvaar dat die deursnee-leser die "sogenaamde" interpreteer in die sin van "om voor te gee wat dit nie is nie", eerder as "so genoem". In die lig van die artikel Apartheid kan daar weggedoen word met hierdie gebruik in al die artikels waar ek dit onnodig ingevoeg het. Dankie vir die riglyn(e).--GerharBe 15:06, 14 09 2004 (UTC)

Dankie vir die vertaling van "struggle" na geveg. Die struggle-begrip is aanvanklik ingeskryf omdat dit die term is waarmee die bepaalde groep 'n vereenselwiging het - dit word steeds daagliks na verwys - en dien dus as ontlening. Die struggle het wel met gevegte (opstande?) gepaard gegaan, maar om dit deurlopend (volgens die Engelse vertaling) as 'n "geveg = combat" aan te gee, strek te vêr. Dan liewer STRYD. Kommentaar?--GerharBe 07:28, 7 Mrt 2005 (UTC)

Stryd is myns insiens definitief die beste vertaling. Ek hou *eintlik* meer van struggle, juis omdat dit 'n ontlening is met 'n baie spesifieke betekenis in die Suid-Afrikaanse konteks, maar stryd is net so goed. Dewet 08:30, 7 Mrt 2005 (UTC)
Stribbeling, worsteling? Danielm 09:38, 7 Mrt 2005 (UTC)
Die AWS gee struggle. Ja, in Suid-Afrika het dit wel 'n baie spesifieke betekenis, meer so as die woord "struggle" in Engels. Ek het egter al "stryd" gereeld gehoor in hierdie verband: stryd teen apartheid, ens. Miskien kan ons eerder 'n Afrikaanse woord gebruik en by eerste gebruik struggle in skuinsdruk en hakkies byvoeg. Dan kommunikeer ons optimaal. --Alias 21:57, 7 Mrt 2005 (UTC)
Ek het "geveg" volgens Alias se inset en "agtergeblewenes" = "agtergeblewe volke" nou verander :-) --GerharBe 13:45, 28 Apr 2005 (UTC)

Dan is daar die begrip breedweg verwysende na "bevryding", wat dalk beskryf moet word as 'n ekonomies-maatskaplike-politieke motief vir bevryding? Anders is bevryding (van wat?) vir die oningewyde te vaag. --GerharBe 13:45, 28 Apr 2005 (UTC)

Mmm, dis waar ja - gaan gerus voort soos jy goed dink. Ek neem aan 'n verwysing na Apartheid is 'n begin. --Alias 03:12, 1 Mei 2005 (UTC)

[wysig] Dead link

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--FlaBot 12:00, 24 Februarie 2006 (UTC)

[wysig] Dead link

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--FlaBot 12:00, 24 Februarie 2006 (UTC)

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com