Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
My Lai-menseslagting - Wikipedia

My Lai-menseslagting

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die My Lai menseslagting, ook bekend as die Song My menseslagting, van honderde ongewapende burgerlikes, meestal ou mans, vroue, kinders, en babatjies tydens die Viëtnamese oorlog deur soldate van die VSA; het plaas gevind op 1968-03-16 in die dorpie van My Lai naby die dorp Song My. Dit het steun vir die oorlog verminder in die VSA.

[wysig] Agtergrond

Charlie kompanjie, 1ste bataljon, 20ste infanterie regiment, 11de brigade, Americal divisie het in Desember 1967 in Viëtnam aangekom.

Gedurende the Tết Offensief van Januarie 1968 het die 48ste bataljon van die Nasionale front vir die bevryding van Viëtnam (ook bekend as die "Viet Cong" of "VC" in die VSA weermag) aanvalle uitgevoer in Quang Ngai. Die VSA inligtingskorps het gesê dat die bataljon skuiling gesoek het in die dorp Song My, spesifiek in the dorpies My Lai 1 to 4 (ook bekend as Pienkville).

Charlie kompanjie was ingelig dat slegs VC of VC simpatiseerders in My Lai was, en dat hulle die dorpie moes vernietig. Kaptein Ernest Medina is gevra of vrouens en kinders ook doodgemaak moes word.

Geen opstandelinge kon gevind word nie.

[wysig] Menseslagting

Tussen 347 en 504 ongewapende burgerlikes is dood gemaak, party was gemartel en verkrag deur die soldate, een peloton was onder leiding van luitenant William Calley.

'n Suid-Vietnamese weermag luitenant het dit beskryf aan sy owerstes as 'n gruwelike insident van wraak na 'n geveg met VC troepe wat met die burgerlikes vermeng het.

Die bemanning van 'n VSA weermag verkenningshelikopter het geland tussen die VSA weermagtroepe en die oorblywende lewende Viëtnamese. Die kaptein, adjudant-offisier Hugh Thompson, Jr., het die leiers van die VSA grondtroepe gekonfronteer en gesê dat hy op hulle sal vuur indien hulle nie ophou skiet nie. Lawrence Colburn en Glenn Andreotta het swaar wapens gerig op die VSA grondtroepe terwyl Thompson ten minste 11 Vietnamese gered het. Dié drie wat lank as verraaiers beskou is is presies 30 jaar later is met die Soldiers Medal toegeken — die hoogste toekenning vir braafheid wat nie direkte kontak met die vyand betrek nie.

Michael Bernhardt van Charlie kompanjie het geweier om deel te neem aan die slagting en het later gehelp om dit bloot te stel. In 1970 is hy die Ethical Humanist Award toegeken.

Die VSA weermag het 14 offisiers aangekla op 1970-03-17 vir die bedwinging van inligting oor die menseslagting. Luitenant William Calley is in 1971 skuldig bevind op aanklag van voorbedagde moord vir sy bevel om die slagting uit te voer. Hy het 'n lewenslange vonnis ontvang, maar president Richard Nixon het 2 dae later beveel dat hy vrygelaat moet word. Calley was vir drie en 'n half jaar lank onder huis-arres in Fort Benning Georgia, waarna hy bevry is.

[wysig] Eksterne Engelse skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com