Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Mazda - Wikipedia

Mazda

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Mazda is 'n Japanese motorvervaardiger met sy hoofkantoor in Hiroshima, Japan. Sedert 2005 vervaardig die maatskappy ongeveer 800 000 voertuie per jaar met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa en Noord-Amerika.

[wysig] Geskiedenis

Mazda het ontstaan as die Toyo Cork Kogyo Maatskappy in 1920 in Japan. Toyo Kogyo het oorgeskakel vanaf die vervaardiging van masjiengereedskap na voertuie met die bekendstelling van die Mazda Mazdago in 1931 en het ook wapens vervaardig vir die Japanese weermag tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die maatskappy het die Mazda naam formeel in 1984 aangeneem, al het elke voertuig wat hulle gemaak het van die begin af al daardie naam gedra. Die eerste vierwielmotor, die Mazda R360 is in 1960 bekendgestel en gevolg deur die Mazda Carol in 1962.

Die Ford Motormaatskappy het sedert 1979 'n 25% aandeel in Mazda besit en in 1996, het hulle hul belang verhoog tot 'n beherende aandeel van 33.4% toe Mazda 'n finansiële krisis beleef het. Baie van Ford se modelle is dan ook op Mazdas gebaseer.


[wysig] Sien ook


[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com