Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Kanadese volkslied - Wikipedia

Kanadese volkslied

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die nasionale volkslied van Kanada is O Canada.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Die lied is die eerste maal gesing op 24 Junie 1880. Net meer as 'n honderd jaar later, op 1 Julie 1980 is dit as Kanada se nasionale volkslied verklaar. Die musiek is gekomponeer deur Calixa Lavallée, 'n bekende komponis, terwyl die Engelse weergawe van die lied (wat natuurlik ook in Frans gesing word) gebaseer is op die gedig van Sy Edelagbare Regter Robert Stanley Weir, in 1908. Op sy beurt is dié weer gebaseer op die oorspronklike gedig van Sir Adolphe-Basile Routhier, 'n regter vanuit Quebec.

Die Engelse weergawe is waarskynlik die eerste keer in die openbaar gehoor toe die Hertog en Hertogin van Cornwall (wat later as Koning George V en Koningin Mary bekend sou staan) deur Kanada getoer het in 1901.

Toe die Eerste Wêreldoorlog uitbreek in 1914, was "O Canada" die mees bekende patriotiese lied in Kanada. Teen 1927 word gebruik van die lied goedgekeur om te sing in Kanadese skole, en by staatsgeleenthede. Teen 1966 het die destydse Eerste Minister, Lester B. Pearson, parlementêre stappe geneem om "O Canada" sy plek as amptelike volkslied in te laat neem. In 1980 word dit in die wet vervat dat die lied die amptelike volkslied van Kanada word.

[wysig] Inhoud

[wysig] Vertaalde lirieke van die eerste vers van die Engelse weergawe van "O Canada!"

O Kanada!
Ons tuiste en geboorteland!
U kommandeer ware vaderlandsliefde in al u seuns.

Met gloeiende harte sien ons u opstyg,
Die Ware Noorde sterk en vry!

Van heinde en verre, o Kanada,
Staan ons op wag vir u.

God hou ons land glorieryk en vry!
O Kanada, ons staan op wag vir u.

O Kanada, ons staan op wag vir u.

[wysig] Vertaalde lirieke van die eerste vers van die Franse weergawe van "O Canada!"

O Kanada!
Land van ons voorvaders
U aangesig is gehul in 'n glorieryke blommeketting

Omdat u arm die swaard kan dra
Kan dit ook die kruis dra.

U geskiedenis is 'n epos van die briljantste wedervaringe.

U waarde, geskans in geloof,
Sal ons huise en ons regte beskerm

Sal ons huise en ons regte beskerm.

[wysig] Bron

Vertaal vanaf O Canada in die Engelse Wikipedia. Franse vertaling is vanaf die eerste vers van die volkslied, soos aan te tref op Ô Canada - Wikisource.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com