Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
GNU - Wikipedia

GNU

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

GNU is 'n projek van die Stigting vir Vrye Sagteware wat poog om 'n volledige bedryfstelsel te skep wat vrye sagteware is. "GNU" is 'n rekursiewe akroniem vir "GNU's Not Unix". Die stigting is sedert 1983 besig met die GNU-projek.

Alhoewel die GNU-projek baie programme gelewer het, was dit vir jare sonder 'n kern. Mense kon dus die GNU-programme loop op ander bedryfstelsels, maar kon nie 'n volledig vrye bedryfstelsel daarstel nie. Met die koms van Linux, 'n kern wat ook vrye sagteware is, maar nie onder die vaandel van die stigting geskryf is nie, was dit uiteindelik moontlik om 'n volledige bedryfstelsel van vrye sagteware te loop. Hierdie kombinasie word GNU/Linux genoem, alhoewel baie mense slegs van "Linux" praat. Linux is dus nie 'n bedryfstelsel nie, maar slegs 'n bedryfstelselkern.

Die stigting het nie hulle planne vir 'n eie kern laat vaar nie, en is steeds besig met die HURD-projek wat poog om 'n mikrokerngebaseerde kern daar te stel vir die GNU-projek. Dit is egter steeds ver van gereed vir algemene gebruik (in 2005).

Richard Stallman het die GNU projek begin in 1984 met sy program GNU Emacs. Die doel van die projek is om sagteware en programme te skryf en te versprei met die oorspronklikke programerings taal (source code). Dit stel enige iemand instaad om die program te verander en herversprei soos dit hom pas. Die enigste verystes is dat die oorspronklikke skepper genoem moet word en dat die programering taal vrylik beskikbaar is sodat ander dit weer kan verander as hulle will.

[wysig] Sien ook


Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com