Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Franse kookkuns - Wikipedia

Franse kookkuns

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Illustrasie uit die 14de eeuse Viandier de Taillevent, een van die oudste Europese kookboeke
Vergroot
'n Illustrasie uit die 14de eeuse Viandier de Taillevent, een van die oudste Europese kookboeke

Die Franse kookkuns word as een van die mees gesofistikeerde en elegante kulinêre tradisies ter wêreld beskou. Net soos die Sjinese en Indiese kookkuns word ook die Franse deur 'n groot regionale diversiteit gekenmerk.

Die Franse kookkuns steun op 'n lang tradisie van familiêre gewoontes - met 'n verskeidenheid regionale variasies - en die "Grande Cuisine" of "Haute Cuisine", die verfynde hoofse kookkuns wat deur die Franse adel deur die eeue heen vervolmaak is.

Baie van die mees befaamde sjefs ter wêreld was meesters van die Franse kookkuns, waaronder Taillevent (Guillaume Tirel), François-Pierre de la Varenne, Marie-Antoine Carême, Auguste Escoffier of Paul Bocuse. Die Franse kookkuns en Franse kooktegnieke het daarnaas ook 'n groot invloed op feitlik alle Westerse kulinêre tradisies uitgeoefen.

Ten spyte van kits- en diepvrieskos bly vars kos en 'n smaaklike maaltyd 'n kenmerk van die nasionale identiteit van Frankryk, en die Franses bestee 'n groter deel van hul inkomste vir kos as mense in ander Europese lande. Klein kruidenierswinkels en varsproduktemarkte, wat hulle op die varsprodukte toespits, bied die geleentheid om op Sondae inkopies te doen vir 'n ete wat deur die hele gesin geniet word, terwyl ander voorraadprodukte enkele kere per maand in die hiper- en supermarkte gekoop word.

Voedsel van 'n hoë gehalte is die geheim van die Franse kookkuns. Landbouprodukte wat aan spesifieke vereistes voldoen, mag 'n rooi etiket (die Label Rouge) dra; 'n soort amptelike erkenning van hoë gehalte. Dwarsoor Frankryk is daar 'n verskeidenheid plaaslike produkte wat die Appellation d'Origine Contrôlée (AOC)-etiket dra - 'n waarborg dat die produkte in 'n spesifieke gebied en volgens die tradisionele metodes vervaardig word.

[wysig] Franse eetgewoontes

Die tradisionele Franse brood (baguette)
Vergroot
Die tradisionele Franse brood (baguette)

Die Franses begin die dag met 'n taamlik klein ontbyt (petit déjeuner), wat gewoonlik uit 'n groot koppie melkkoffie (café au lait), 'n croissant, 'n sny brood (tartine) of 'n stukkie baguette (Franse witbrood) met konfyt bestaan.

Die middagete (déjeuner) is al hoe groter, gewoonlik word 'n driegangmenu met wyn bedien. Beroepsmense maak gebruik van die restourante se groot aanbod van etes teen laer pryse.

Die aandete (dîner) is die daaglikse hoofmaaltyd en kan 'n vyf- of selfs aggangmenu wees wat teen agt uur met 'n aperitief (apéro) in die kroeg of tuis begin. Vonkelwyn, pastis, sjerrie of campari is die gewildste dranke wat met 'n klein voorgereg (amuse-gueule) bedien word. Die hors d'œuvre is die eerste voorgereg; 'n pastei, sop of slaai word saam met 'n glasie wyn geniet. Die tweede voorgereg (entrée of entrement) kan 'n slaai (crudité) of visgereg wees. As hoofgereg (plat de résistance) eet die Franses hoender, vleis of vis. Wyn en witbrood (pain à discretion) word altyd saam met die hoofgereg bedien. Vir nagereg is daar verskillende soorte kaas (fromage) en roomys, tert of vrugte. 'n Koppie espresso (petit noir) en Cognac of Calvados sluit die aandete af.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com