Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Elektromagnetisme - Wikipedia

Elektromagnetisme

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Elektromagnetisme of elektromagnetika, is die studie van elektriese en magnetiese velde.

In elektromeganiese energie-oordrag, transmissiestelsels wat teen RF radiofrekwensies funksioneer, golfleiers wat teen mikrogolf of optiese frekwensies funksioneer en die ontwerp van antennas, is 'n deeglike kennis van die gedrag van elektriese en magnetiese velde essensieel. Stroombaanteorie beskryf die verband tussen spanning en stroom en is grootendeels gebaseer op Ohm se wet. Terwyl dit dikwels voldoende is in elektriese ontwerpstoepassings, word hierdie wette omver gewerp wanneer daar teen hoë frekwensies gewerk word. Om hier agter die kap van die byl in te kom, moet elektromagnetiese veldteorie verstaan word. Ohm se wet is as't ware 'n spesiale geval in veldteorie.


[wysig] Geskiedenis

'n Magdom navorsers was direk en indirek betrokke by die ontwikkeling van die beginsels van elektromagnetiese teorie. Hulle sluit onder andere die volgende in: Oersted, Lorentz, Karl Friedrich Gauss, Charles Coulomb, André-Marie Ampére, Michael Faraday, Maxwell sowel as Hertz.

In 1820 het Hans Christian Oersted, 'n Sweedse professor van fisika, 'n verband tussen elektrisiteit en magnetisme aangekondig.

James Clerk Maxwell, 'n Skotse professor van natuurlike filosofie, staan egter kop en skouers bo alle wetenskaplikes in hierdie rigting uit. Hy het breedvoerige wiskundige analises uitgevoer en dié stel vergelykings opgestel waarin al die verskeie bydraes van sy voorlopers op die terrein van elektrisiteit en magnetisme saamgevat word. Hierdie stel vergelykings is dan ook na hom vernoem.

Maxwell se vergelykings beskryf die evolusie van elektromagnetiese velde in drie dimensies soos wat tyd verloop. Sy vergelykings is elegant en eenvoudig en sowaar 'n intellektuele prestasie vergelykbaar met dié van Isaac Newton - iets waarvan alle studente van fisika bewus moet wees.

In 1888 het 'n Duitse fisikus, Heinrich Rudolph Hertz, deur middel van eksperimentele ondersoek van lae-frekwensie elektromagnetiese golwe, Maxwell se voorspellings en vergelykings gestaaf.


[wysig] Teorie

Elektromagnetiese teorie is 'n gevorderde vakgebied en 'n deeglike, analitiese verduideliking daarvan behels die oplossing Maxwell se vergelykings vir verskillende gevalle. Die wat belangstel word verwys na bron [1]. 'n Meer grafiese, eenvoudige verduideliking sal hier gebied word.



[wysig] Verwysings

  • [1] Hermann A. Haus and James R. Melcher, "Electromagnetic Fields and Energy", pp.1-37, Prentice Hall Inc. 1989.
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com