Elektriese lading
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Elektriese lading is 'n fndamentele, behoue eienskap van sommige subatomiese deeltjies wat hul elektromagnetiese interaksies bepaal. Elektronies gelaaide materie word beïnvloed deur- en wek elektromagnetiese velde op. Die interaksie tussen bewegende lading en 'n electromagnetiese veld veroorsaak die elektromagnetiese krag wat een van die vier fundamentele kragte is.