Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ejakulasie - Wikipedia

Ejakulasie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hierdie artikel bespreek die manlike ejakulasie in die mens. Sien vroulike ejakulasie vir die vroulike ekwivalent.

Ejakulasie is die proses van die uitspuit van semen vanuit die penis. Dit gaan gewoonlik gepaard met 'n orgasme, wat weer teweeggebring word deur seksuele prikkeling. Dit kan egter ook voorkom gedurende die Vinnige Oogbewegingsfase (VOB) van slaap, tesame met 'n ereksie en seksuele drome. Andersins gebeur dit soms tydens massering van die prostaat. In skaars gevalle, mag dit die gevolg van siekte van die prostaat wees.

Inhoud

[wysig] Fisiologie

Ejakulasie is 'n refleksbeweging. As dit eers aan die gang kom, is daar mee geen keer nie. Twee fases van ejakulasie word beskryf: 'n voorwellings- en volwaardige ejakulasiefase. Die voorwellingsfase begin wanneer spermatozoa vanuit die epididymis, waar dit geberg word, deur die twee vasa deferens aangestoot word tot by die ampoule aan die bopunt van hierdie twee buisies. Wanneer die saad dan deur die uitstortingsbuise beweeg en gemeng raak met vloeistowwe, staan dit bekend as semen. Op hierdie tydstip neem die volwaardige ejakulasiefase 'n aanvang en word die semen in ritmiese sametrekkings uitgespuit deur die uretra. Die totale duurte van ejakulasie is omtrent drie tot tien sekondes lank.

[wysig] Statistiese verskille

Die kragtigheid van beweging asook die hoeveelheid van die semen verskil grootliks tussen mans. Die volume mag enigiets wees tussen twee en 15 milliliters, maar die grootste gros manne produseer tussen vyf en sewe milliliter. Die hoeveelheid in 'n individuele man wissel ook by verskillende ejakulasies: dit hang af hoe onlangs die naasvoorlaaste ejakulasie plaasgevind het. As 'n man langer as twee dae laas geëjakuleer het, het die volume van die tweede van twee ejakulasies kort na mekaar 'n groter volume, as wanneer hy korter vantevore geëjakuleer het. Dit kom voor of die volume semen wat geproduseer word, 'n direkte korrelasie het met die intensiteit van die orgasme-ervaring.

Die getal spermatozoa verskil ook baie wyd individueel. Die aanvaarde getal is 20 miljoen spermatozoa per keer, met 'n beweegliksheidspersentasie van 50 persent, en normale spermformaat in 60 persent of meer. Die hoeveelheid spermatozoa hang af van die tydperk wat verloop het sedert die vorige ejakulasie, die hitte binne in die testes, die man se ouderdom, die testosteroonvlak, die algemene vrugbaarheid van die man, asook die graad en lengte van tyd van die seksuele opwinding wat die ejakulasie voorafgegaan het.

Na ejakulasie is dit vir omtrent 'n halfuur onmoontlik vir meeste mans om weer te kan ejakuleer, grootliks omdat hulle nie weer 'n ereksie kan kry tydens hierdie periode nie. Hierdie tydsinterval word die weerstandigheidsperiode genoem. Die glans van die penis is meestal tydens hierdie selfde periode hipersensitief vir aanraking.

Soortgelyk is daar wye variasie in die tyd wat dit neem vanaf die oomblik dat seks begin het, totdat ejakulasie plaasvind. Tydens die aktiewe stootbewegings van seks kan die meeste mans ejakulasie vir nie langer as omtrent vyf minute uitstel nie. 'n Baie klein groepie is in staat om te ejakuleer net wanneer hulle wil, en dis hierdie groep wat aktief seks kan beoefen vir 'n uur of langer.

[wysig] Patologie

Wanneer ejakulasie plaasvind voordat al die persone wat met mekaar tydens daardie geleentheid seks het gereed is daarvoor, word dit premature ejakulasie genoem. Aan die ander kant, as 'n man nie kan ejakuleer ten spyte van voldoende seksuele stimulasie nie, en hy behou sy ereksie gedurende hierdie hele tydperk, word dit anorgasmie genoem. Daar is 'n groot aantal geneesmiddels wat ejakulasie of orgasme kan onderdruk. Die mees bekende hiervan is die antidepressante wat op die neurotransmittor serotonien 'n uitwerking het.

[wysig] Sien ook

  • coitus interruptus
  • coitus reservatus
  • retrograde ejakulasie

[wysig] Buiteskakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com