Edward George Earle Bulwer Lytton
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Edward George Earle Bulwer Lytton, 'n skrywer en politikus is gebore op 25 Mei 1803 in Londen. Hy ontvang sy opvoeding deur middel van private opvoeders en ook van Trinity College in Cambridge. Hy sterf op 18 Januarie 1873. Hy het verskeie bekende boeke geskryf naamlik: