1841
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Heinrich Hoffmann von Fallersleben skryf op die eiland Helgoland die teks van die Deutschlandlied.
- 26 Januarie - Groot-Brittanje neem besit van die eiland Hong Kong en kondig aan dat dit hier 'n handelskolonie wil stig. Later die jaar het die nuwe stad sowat 7 500 inwoners.
- Junie - Sir Robert Peel word herverkies as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1838 | 1839 | 1840 | 1841 | 1842 | 1843 | 1844 |