Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Celsius - Wikipedia

Celsius

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Grade Celsius (simbool: °C) is 'n SI-eenheid van temperatuur. Die vriespunt van water word as 0 °C gedefinieer en die kookpunt teen 100 °C.

Inhoud

[wysig] Definisie

1 °C = 1 K, en absolute nul is -273.15 °C

[wysig] Oorsprong

Die eenheid is vernoem na die Sweedse sterrekundige, Anders Celsius (1701 - 1744) wat 'n soortgelyke stelsel vir die eerste keer in 1742 voorgestel het.

[wysig] Omskakelings

Temperatuur omskakelings:

  • °F = °C × 1.8 + 32
  • °C = (°F – 32) / 1.8
  • K = °C + 273.15
  • °C = K – 273.15


[wysig] Verduideliking

Die temperatuurskaal is uitgevind deur Anders Celsius en is oorspronklik ontwerp op so 'n wyse dat daar 100 grade/indelings tussen die vriespunt van water en die kookpunt van water by standaard atmosferiese druk was.

Die stelsel het onder verskeie naam bekend gestaan tot en met 1948 toe die stelsel se naam amptelik verander is na Celsius deur die Algemene Konferensie oor Mates en Gewigte (CR 64). Terwyl die waardes vir die vries- en kookpunte van water ongeveer korrek bly, is besluit dat die oorspronklike definisie nie geskik was vir 'n formele standaard nie aangesien dit afhang van die definisie van standaard atmosferiese druk wat op sy beurt weer afhanklik is van die definisie van temperatuur. Die huidige amptelike definisie van Celsius stel 0.01 °C as die trippelpunt van water en 'n graad gelyk aan 1/273.16 van die verskil in temperatuur van die trippelpunt van water en absolute nul. Hierdie definisie is in 1954 aanvaar by die 10de algemene Konferensie oor Mates en Gewigte, wat presies dieselfde is as die definisie van die kelvin.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com