Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Camembert - Wikipedia

Camembert

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Camembert
Camembert
Vergroot
Camembert
Herkoms Normandië
Vetgehalte 35-52 %
Vorm Silindries, deursnee 10-11 cm
Hoogte 3 cm
Gewig 250 g
Tipe Sagtekaas
Oorsprong Koeimelk

Die Camembert (wat in Normandië soms ook fermier genoem word) is een van die gewildste kaassoorte in Frankryk. Marie Harel van die Normandiese dorpie Camembert het hierdie kaas vir die eerste keer in 1791 vervaardig. Hoewel fynproewers hom nie noodsaaklik as die beste van die Normandiese kaassoorte beskou nie, is hy die eerste streekkaas wat rondom 1870 in groot hoeveelhede in kaasmakerye vervaardig en na die markte van Parys vervoer is. Een van sy voordele is dat hy baie min melk nodig het en in 'n taamlik kort tyd plaaslik verfyn kan word. Teen die einde van die 19de eeu word die Camembert in sy huidige vorm - en in klein houtdose verpak - aangebied. Daar is talle namaaksels van die beroemde kaas wat egter nie met sy smaak kan meeding nie. Die Musée du Camembert in die Franse stad Vimoutiers vertoon 'n versameling van hierdie nagemaakte Camemberts.

Die huidige outentieke soorte Camembert is die

  • Camembert de Normandie (sedert 1986 'n kaas van oorsprong, Appellation d'origine contrôlée (AOC))
  • Camembert fermier ('n kaas wat volgens die Normandiese metode in die Île-de-France vervaardig word)
  • Camembert au Calvados van Normandië wat met vrugte verfyn word
  • Camembert de Madame Clément van Québec, Kanada

[wysig] Smaak

Die Normandiese Camembert het aanvanklik 'n effense suur smaak. 'n Ryp Camembert word vrugtig en smaak 'n bietjie na sampioene. In Frankryk word die Camembert veral met wit- of volkoringbrood bedien.

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com