Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Belgae - Wikipedia

Belgae

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Belgae was 'n groep volke of stamme wat in die 1ste eeu vC. in noord-oos Gallië, aan die wesoewer van die Ryn gewoon het, en waarvoor daar ook later in Brittanje getuienis is. Hulle naam oorleef in moderne België. Die naam kom moontlik van die Proto-Kelties *belo wat "helder" beteken en verwant is aan die Engelse woord "bale" (soos in "bale-fire"), die Anglo-Saksiese "bael", die Litause "baltas" (van waar die term Baltiese kom) , wat "wit" of "skitterend" beteken en die Slawies "belo/bilo/bjelo/..." wat "wit" beteken (soos in dorp name Beograd, Biograd, Bjelovar, wat almal wit stad beteken) (Sien Beltane). Dus kan die Galliese gode-name "Belenos" (*Helder een) en "Belisama" (waarskynlik dieselfde god, oorspronklik van *belo-nos = ons skitterende een) kan ook van dieselfde bron kom.

Julius Caesar het in sy De Bello Gallico die mense van Gallië ten tye van sy verowerings (58 - 51 vC.) verdeel in drie breë groepe: die Aquitani, Galli (wat in hulle eie taal as die Celtae bekend gestaan het) en die Belgae, wat almal hulle eie gebruike en tale gehad het. Hy het opgemerk dat die Belgae, wat die verste van die ontwikkelde beskawing van Rome en die naaste aan die Germane was, die braafste van die drie was.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com