Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Abdul Karim Kassem - Wikipedia

Abdul Karim Kassem

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Abdul Karim Kassem (populêr ook bekend as "az-Za’im"- "die leier") (1914 Bagdad, tot 9 Februarie 1963,Bagdad ) was 'n Irakese militaris en politikus van gemengde Soennitiese, Sjiïtiese en Koerdiese afkoms.

Kassem volg sy militere opleiding aan die militêre akademie in Irak. Hy veg in die Arabies-Israeliese Oorlog van 1948-1949. Daarna sluit hy aan by die Vrye Offisiere, 'n groep Arabiese nasionalistiese offisiere wat gekant was teen die Irakse monargie en geïnspireerd was deur die Egiptiese president Nasser.

Op 14 Julie 1958 werp die Vrye Offisiere onder leiding van generaal Abdul Karim Kassem en die kolonels Abdel Salem Arif en Abdel Rahman Arif, gesteun deur die Ba'ath Party die Irakse regering omver. Koning Faisal II, bykans sy totale familie en die voormalige premier Nuri al-Said sterf tydens die staatsgreep. Daarna word ‘n republiek uitgeroep en Kassem word premier.

Hoewel hy die Arabiese nasionalisme en President Nasser se beleid aanvanklik ondersteun het, word hy spoedig 'n teenstander en verbreek hy die kontak tussen die Vrye Offisiere en die Egiptiese president. Kassem soek hierna kontak met die Irakse Kommunistiese Pary wat sterk teenstanders van die Arabiese nasionalisme was.

In 1959 poog vise-premier Arif, enkele lede van die Vrye Offisiere en die Ba'ath Party 'n mislukte staatsgreep. Kassem laat sy teenstanders daarna opsluit (die meeste kry later amnestie of tronkstraf) en gesteun deur die Kommunistiese Party sluit hy 'n vriendskapsverdrag met die Sowjet Unie. In Augustus 1960 probeer Koerdiese kommuniste in Kirkoek die mag oorneem. Kassem laat die opstand onderdruk en verbied die Irakse Kommunistiese Party. Daarna fokus Kassem op die verbetering van die lot van die armes, onder andere deur woningbouprojekte.

In 1963 kom daar 'n einde aan die bewind van Kassem, toe die Ba'ath Party die regering oorneem en Kassem laat fusileer.

In Julie 2004 is Kassem se liggaam ontdek deur 'n nuusspan van Radio Dijla in Baghdad.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com