Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
San Diego - Wikipedia

San Diego

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

San Diego teen sononder
Vergroot
San Diego teen sononder

San Diego is 'n hawestad in die suide van die deelstaat Kalifornië (Verenigde State) met sowat 1,3 miljoen inwoners (2005). Dit is die administratiewe hoofstad van die County San Diego. San Diego is die tweede grootste stad in Kalifornië en die sewende grootste in die Verenigde State.

'n Nagtelike oorsig oor die stadshorison van San Diego
Vergroot
'n Nagtelike oorsig oor die stadshorison van San Diego

San Diego staan bekend vir sy gematigde klimaat en talle strande. Dit huisves ook 'n groot aantal instellings van die Amerikaanse Vloot soos militêre hawens en basisse van die Marine Corps en die Amerikaanse Kuswag (Coast Guard). Die stad is die tuishawe van die grootste militêre vloot ter wêreld, met onder meer slagskepe en vliegdekskepe soos die USS Nimitz en die USS Ronald Reagan. 'n Aantal vlootskepe is ter ere van die stad "USS San Diego" genoem.

[wysig] Geografie en klimaat

San Diego lê teen 'n kunsmatige hawe aan die mees suidelike pint van Kalifornië, sowat twee en 'n half ure se motorrit van Los Angeles in die noorde en 'n halfuur se motorrit van die Meksikaanse stad Tijuana in die suide af. Die stad word in die weste deur die Stille Oseaan begrens, terwyl 'n bergreeks en die Anza-Borrego-woestynpark 'n natuurlike grens in die ooste vorm. Die stadsgebied brei steeds verder uit na die binneland en in die rigting van die Meksikaanse grens.

San Diego se klimaat word dikwels "perfek" genoem. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 21°C, die gemiddelde reënval per maand is slegs 24 mm. Die winters is baie mild met 'n gemiddelde temperatuur van 14°C.

[wysig] Ekonomie

Naas die Amerikaanse weermag en vloot is die telekommunkasie- en biotegnologiese bedryf die belangrikste werkverskaffers.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com