Natuurlike satelliet
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die woord maan word gebruik om natuurlike satelliete van planete en ander hemelliggame te beskryf. Daar is tenminste 140 mane in die aarde se sonnestelsel en waarskeinlik verskeie ander in ander sonnestelsels.
Die groot gasreuse, Jupiter en Saturnus het 'n uitgebreide stelsel van mane. Die aarde het een groot maan ("Die maan") en Mars het twee kleiner mane. Pluto het 'n groot maan Charon, maar Pluto en Charon kan ook beskou word as 'n dubbelplaneet.