Liberté, Égalité, Fraternité
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Liberté, Égalité, Fraternité (Frans, "Vryheid, Gelykheid, Broederskap") is die leuse van die Franse Rewolusie. Dit word deur die Klub van die Cordeliers in 1793 gekies en word later ook die amptelike leuse van Frankryk. Die oorspronklike rewolusionére leuse bevat nog die byvoegsel "...ou la mort!" (..."of die dood!").
Die Franse muntstukke van 1 en 2 Euro word geslaan met die leuse op hulle agtersy.
[wysig] Filateliese uitbeelding
Vir die tweehonderdjarige viering van die Franse Rewolusie reik die Franse poskantoor 'n reeks spesiale seëls uit wat die leuse uitbeeld: