Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Lascaux - Wikipedia

Lascaux

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Lascaux
Vergroot
Lascaux

Lascaux is die naam van 'n dorp in die département Dordogne (Frankryk). In die omgewing van Lascaux, sowat twee kilometer suidoos van die dorp Montignac, lê die bekende grot van Lascaux met 'n aantal rotstekeninge, wat tot die oudste bekende menslike kunswerke behoort. Die grot is deur die UNESCO as wêrelderfenisgebied erken.

Die tekeninge ontstaan vermoedelik in die Magdalénien-tydperk, tussen 17 000 en 15 000 v.C., en verbeeld hoofsaaklik destydse diere soos die oeros, perd en hert in 'n hoogs realistiese manier. 'n Ander gewilde motief is die omtrekke van die menslike hand.

Die grot is op 12 September 1940 ontdek en sedert die jaar 1948 toeganklik vir die publiek. Die kooldioksied, wat deur die daaglikse 1 200 besoekers vrygestel is, beskadig die tekeninge egter duidelik. In 1963 is die grot weer vir die publiek gesluit. Die tekeninge is vervolgens gerestoureer en word nou daagliks bewaak.

'n Namaaksel van die grot, Lascaux II, staan sedert die jaar 1983 oop vir die publiek. Afbeeldings en reproduksies van ander kunswerke uit Lascaux word in die Museum vir Prehistoriese Kuns "Le Thot" naby Montignac vertoon.

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com