Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Hindoeïsme - Wikipedia

Hindoeïsme

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

[wysig] Inleiding

Die Hindoeïsme is die dominante religie in Indië en van ongeveer 'n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika.

Hindoeïsme het oor 3000 jaar in Indië ontstaan en is soos 'n rivier waarin baie strome gevloei het. Die strome is die gelowe en praktyke van talle rasse, etniese groepe en kulture op die Indiese subkontinent.

Hindoeïsme het baie gode, en tog is daar vir party Hindoes 'n onpersoonlike "Absoluut" agter hulle almal, genaamd Brahma, die skepper van die heelal. Hy sou een van die gode van die Hindoese Trimurti (drie-eenheid) wees. moo

Is niet goed!

[wysig] Heilige Skrifte

Die Vedas is die heilige geskrifte van die Hindoes. In die politeïsme van hierdie geloof staan drie gode bo die ander uit. Dit is Brahma wat met die skepping verbind word, Vishnu wat met die onderhouding van lewe gemoeid is, en Shiva wat vir vernietiging verantwoordelik is. Hierdie gode het in die vorm van geestelike meesters (avatars) na die aarde neergedaal. Rama en Krishna word na aanleiding van dié opvatting as inkarnasies van Vishnu beskou.


[wysig] Dogma

Die Hindoe godsbegrip is kompleks en teenstrydig. In een opsig word Brahma as ‘n panteïstiese god beskou wat in alle dinge en mense teenwoordig is, en in ‘n ander opsig as ‘n transendente, persoonlike god. Die Hindoeïste het ‘n sterk leerstelling oor reïnkarnasie. Hulle glo dat die menslike siel dikwels in ander liggame op aarde gebore word. Die liggaam word oud en sterf, maar die siel word weer in ‘n nuwe liggaam gebore om sodoende sy ontwikkeling na hoër vlakke van goddelikheid voort te sit. ‘n Beter karma word deur goeie werke en geregtigheid (dharma) opgebou. Uiteindelik sal die siklus van nuwe geboortes verbreek word wanneer die siel met die universele god saamsmelt. Vroeër of later sal dit met elke mens gebeur – niemand gaan verlore nie. Vir die onkundiges en dwalendes sal dit net langer neem om dié toestand te bereik. ‘n Persoon met ‘n slegte karma, wat deur negatiewe en selfsugtige dade gekenmerk word, sal in sy volgende lewensiklus gestraf word deur ‘n minderwaardiger en moeiliker lewe te lei. Iemand met ‘n goeie karma sal voorspoed, aansien en seëninge ervaar. Joga word beskryf as ‘n manier om die siel van materiële dinge los te maak en ook van die siklus van geboortes en sterftes te bevry sodat dit met die panteïstiese god verenig kan word. Oefeninge word gebruik om die gees en liggaam te dissiplineer, asook meditasie vir die bereiking van ‘n alternatiewe [kosmiese] bewussynstoestand.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com