Groningen is een van die provinsies van Nederland. Die hoofstad is Groningen. Groningen is die grootste stad van Noord-Nederland en beskik oor een van die oudste universiteite ter wêreld.
Kategorieë: Nederland | Nederlandse provinsies