Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Enjinverplasing - Wikipedia

Enjinverplasing

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Enjinverplasing word gedefinieer as die totale volume lug/brandstofmengsel wat 'n enjin kan insuig tydens een volledige enjinsiklus; dit word normaalweg in kubieke sentimeter of liter aangegee. In 'n suierenjin is hierdie die volume wat gevee word soos die suier vanaf die boonste middelpunt tot die onderste middelpunt beweeg.

[wysig] Standaard enjins

In 'n standaard suierenjin ('n Otto- of Dieselsiklus enjin), word verplasing bereken deur die aantal silinders in die enjin met die oppervlakte van 'n suierkop en die lengte van die slag. Met ronde suiers kan die verplasing vanaf die deursnee van die silinderholte en die slag bereken word met die volgende formule:

{\pi\over 4} \times \mbox{deursnee}^2 \times \mbox{slaglengte} \times \mbox{aantal silinders} = \mbox{verplasing}

Die berekening van verplasing in ander enjinsoorte (veral dié van die Wankelenjin) is heelwat meer ingewikkeld.

Verplasing is gelyk aan die volume van die brandbare lug/brandstofmengsel wat tydens een siklus van al die silinders teen 100% volumetriese rendement ingesuig word. Dus sal 'n vierslagenjin sy aangeduide enjinverplasing in twee omwentelinge van die enjin inneem, terwyl 'n tweeslagenjin slegs een omwenteling van die enjin benodig om dit te doen.

Die enjinkrag is dus afhanklik van die hoeveelheid van die lug/brandstofmengsel wat ingesuig word en die doeltreffendheid waarmee dit verbrand word en die energie na meganiese krag omgeskakel word. Om die hoeveelheid van die mengsel wat verbrand word te verhoog, kan die enjin se verplasing verhoog word of deur die toere waarteen die enjin bedryf word te verhoog of die mengsel kan teen 'n hoër druk gelewer word, soos in die geval van toestelle soos turbo-aanjaers. Sien enjinverstelling.

As alle ander faktore gelyk gestel word is 'n enjin met 'n groter verplasing dus kragtiger as 'n kleiner een. Dit is dan ook die maklikste manier om meer kraglewering te voorsien aangesien dit nie 'n hoër omwentelingsnelheid of die byvoeging van duur toebehore vereis nie. Die groter massa en grootte verminder verminder egter so 'n voertuig se hanteerbaarheid en in toepassings waar dit belangrik is moet alternatiewe metodes aangewend word om kraglewering te verhoog. Bo en behalwe laasgenoemde probleme sal die brandstofverbruik ook dramaties toeneem omdat die doeltreffendheid van die masjien nie verhoog word nie.

In motors was enjins met verplasings groter as 8 liter verplasing uiters skaars in die afgelope gewees en gebruik die meeste moderne motors veel kleiner enjins: In die Verenigde State is motors met 3 tot 6 liter algemeen te vinde; maar in Europa is karre met verplasings groter as 2 liters baie skaars vanweë belastingskoerse wat spesifieke daarop gemik is om die gebruik van voertuie met lae enjindoeltreffendheid te vermy.

5 tot 10 liter enjins word in baie enkel en dubbelmotorige skroefaangedrewe vliegtuie benut. Veel groter enjins neig eerder om dieselenjins te wees wat op vragmotors, skepe, spoorweglokomotiewe asook in kragopwekkers. Die verplasing van elke silinder van so 'n enjin is soms groter as die hele verplasing van 'n gewone motorenjin.


[wysig] Sien ook

  • kompressieverhouding
  • enjinverstelling
  • veranderlike verplasing

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com