Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Dyk - Wikipedia

Dyk

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Dyk is 'n mensgemaakte waterkeerwal wat ontwerp en gebou is om 'n gebied teen hoë water te beskerm. 'n Lae dyk word 'n kade genoem.

In Nederland is daar twee tipes dyke; die primêre keerwal en die sekondêre keerwal. Die primêre keerwal beskerm die land teen uitsonderlike hoë watertoestande, waar die water onbeheerbaar kan styg soos op die see, riviere en die Ysselmeer.

Die sekondêre keerwal, ook boesemkades genoem, beskerm die land teen binnelandse water in mere, boesems en kanale.

[wysig] Rivierdyk

'n Rivierdykstelsel by Vianen, Nederland
Vergroot
'n Rivierdykstelsel by Vianen, Nederland

'n Rivierdyk beskerm land teen 'n hoë waterstand in 'n rivier. Die hoeveelheid water wat deur rivier afgevoer word varieer hewig deur die jaar heen. Indien daar op enige plek in die stroomgebied hewige reënval is kan die watervlak van 'n rivier geweldig toeneem.

'n Waterkering in 'n rivier bestaan uit drie dele, die winterdyk, die somerdyk, en die uiterwaardes. As die vlak van die rivier laag is, vorm die somerdyk die belangrykste beskerming teen die water. Die somerdyk word gebou dat die waterstand in die somer altyd laer is dan die somerdyk, sodat die uiterwaardes vry bly.

Die uiterwaardes is die gebied tussen die somer en winterdyk. Dit is deurgaans groen gebiede waar die natuur vry spel het, bebouing is nie moontlik in hierdie gebied. In die somer is die uiterwaardes beskikbaar vir landboudoeleindes.

As die watervlak van die rivier in winter en lente styg, en die somerdyk nie standhou nie kan die rivier hom via die uiterwaardes verbreed. Die winterdyk vorm in so 'n situasie die primêre waterbeskerming. In 'n gesonde waterbeskermingssituasie kom dit slegs eenkeer elke paar jaar voor. 'n Via die uiterwaardes verbreede rivier kan baie keer die debiet aan as die rivier in sy normale bedding kan vervoer.

In 'n goeie waterbeskerming word tydens die bou bereken waar die swakste en sterkste punte gebou moet word. So sal die hoogte van die dyke in die buurt van stedelike gebiede hoër wees as in onbevolkte gebiede en is die walle van die rivier waar die meeste bevolking woon hoër as die andere walle.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com