Driehoeksmeting
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Driehoeksmeethkunde is ook bekend as Trigonometrie en behels die studie van driehoke en die verhouding tussen die lengtes en hoeke van 'n driehoek. Omdat enige driehoek opgebou kan word uit twee reghoekige driehoeke word slegs die reghoekige driehoek beskryf.