Bespreking:Département
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wat behoort ons te doen met die Spaanse ekwivalent van Département - Departamento? Ek het dit nodig om Argentyns-Antarktika netjies te maak. Laurens 20:31, 5 Mei 2006 (UTC)
- Ons kan byvoorbeeld die Duitse artikel departamento vertaal. --Voyageur 07:29, 6 Mei 2006 (UTC)