Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Côte d'Azur - Wikipedia

Côte d'Azur

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Côte d'Azur
Vergroot
Die Côte d'Azur

Die Côte d'Azur ("Asuurblou Kus", soms ook die Franse Riviëra genoem) vorm die mees oostelike deel van die Mediterreense kus van Suid-Frankryk.

'n Kaart van die Côte d'Azur
Vergroot
'n Kaart van die Côte d'Azur

Die Côte d'Azur strek van die stad Toulon in die weste tot by die Italiaanse grens in die ooste. Dit is 'n deel van die gewes (région) Provence-Alpes-Côte d'Azur en sluit die kuslyn van die départements Var en Alpes-Maritimes en die Vorstedom Monaco in. Naas Monaco is Cannes, Saint-Tropez, Menton, Antibes en Nice die mees bekende stede langs die kus.

Die kus het sy naam aan die asuurblou hemel te danke, en die gebied spog met meer as 300 sonskyndae per jaar.

Die Côte d'Azur se agterland is bergagtig; die Alpe strek in die ooste tot by die kuslyn. 'n Ander bekende gebergte is die Massif des Maures. Die westelike deel van die kusgebied word deur rooi rotse gekenmerk.

Die Côte d'Azur is een van die gewildste Franse vakansiebestemmings en lok ook baie buitelandse toeriste. 'n Groot aantal Europese bekendes en afgetredenes beskik oor villa's of woonstelle in die gebied.

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com