Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bespreking:België - Wikipedia

Bespreking:België

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

As julle my sal toelaat om 'n eiertjie te lê: die hoeveelheid rooi skakels in hierdie artikel is vir my nou 'n bietjie te erg - ek weet darem nie of ons binnekort artikels gaan hê oor al die politieke partye en al die persone ens. Rooi skakels pla my selde en dien 'n doel, maar hier trek hulle my aandag bietjie af. Slegs 'n eier, soos ek sê. --Alias 21:17, 5 Maart 2006 (UTC)

Ek wil voorstel dat ons veral ter wille van die feit dat dit op die voorblad is, bietjie minder rooi skakels maak. Ek dink van die skakels is dalk 'n bietjie ambisieus, en as iemand wel een van hierdie artikels skryf, kan mens natuurlik weer die skakel terugsit. Dit steur my net 'n bietjie in die lees. --Alias 21:27, 14 Mei 2006 (UTC)

[wysig] Verwydering van notas

Hoekom is die notas verwyder? Dit lyk of dit nuttig sou wees. --Alias 16:38, 14 Mei 2006 (UTC)

[wysig] Keuring?

Ek is heeltemal nuut by die Afrikaanse Wikipedia (het nog net 'n klompie kere spelfoute en dies meer reggemaak wanneer ek toevallig daarop afgekom het). Net 'n vraag oor die wyse waarop die artikel van die week gekies word. In die artikel oor België is daar nie net 'n hele aantal spelfoute nie (het reeds van hulle reggemaak), maar ook skynbaar onvertaalde woorde uit die oorspronklike Engelse artikel, soos "counterbalanced" onder die Demografie-hofie. Ek besef dat dit meer baat om in te spring en reg te maak as om te kla, maar sou graag wou sien dat ooglopende foute nie in die artikel van die week voorkom nie, aangesien dit waarskynlik die eerste artikel is waarna enige nuwe Wikipediagebruikers sal kyk. --Silvicultrix 22:12, 18 Mei 2006 (UTC)

Die idee is dat die Artikel by Wikipedia:Kandidaatartikels_vir_voorblad genomineer word en dat daar dan argumente vir of teen die artikel gevoer word. Ongelukkig is die bespreking bietjie stillerig. In die geval moes ons België vroeër skuif nadat ons redelik laat ontdek het dat daar nog heelwat ontbreek met die artikel wat vir die week gekies is. Dankie vir die hulp met die spelfoute en neem gerus deel aan die voorbladartikelnominasieproses en gepaargaande bespreking. Laurens 20:28, 18 Mei 2006 (UTC)

(geskryf voordat ek Laurens se kommentaar gesien het, dus heelwat verdubbeling)

Dankie vir die kommentaar, Silvicultrix, en welkom! Soos jy sekerlik reeds weet, word alles hier deur vrywilligers in hulle vrye tyd gedoen. Dit kan ongelukkig gebeur dat mense nie betyds uitkom by wat hulle hulle voorgeneem het nie. Ons het ons ook bietjie misgis met die artikel wat sou verskyn hierdie week wat nie gereed was nie en moes inderhaas iets anders kry. Daar was net nie genoeg tyd om alles sorgvuldig te doen nie. Ek stem natuurlik heelhartig met jou saam. Vir inligting oor die voorbladartikels, sien Wikipedia:Voorbladartikel. Die idee is natuurlik dat kandidate nagegaan word deur mense (soos ons) sodat die bestes gekies word vir die voorblad en dat hulle definitief reeds goed is voordat hulle verskyn. Ek sou verkies dat ons ook al 'n week voor die tyd weet. Ek wil almal dus aanmoedig om hierby betrokke te raak. Miskien kan dit 'n lekker eerste projek wees vir 'n nuwe bydraer om mee te begin! Kyk na die Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad en lewer kommentaar of verbeter. My idees vir keuring het ek hier begin neerskryf, maar dit is nog geensins beleid nie. Dankie vir die (anonieme) bydraes sover! --Alias 20:35, 18 Mei 2006 (UTC)
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com