Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bespreking:Bakterie - Wikipedia

Bespreking:Bakterie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

[wysig] Terminologie

Ek wil 'n bietjie diskusseer oor die terminologie. Daar is drie soorte terme:

  1. Terme met Afrikaanse vertaling. (Byvoorbeeld: lipids -> vette)
  2. Terme wat alleen 'n wetenskaplike naam het. (Byvoorbeeld: Archaea)
  3. Terme waarby die wetenskaplike naam aan die taalgebruik van 'n natuurlike taal aangepas is. (Byvoorbeeld: Eukaryote)

Die is kategorie drie. Wat moet aangepas word en wat niet. Onduidlik is vaak ook of 'n term in kategorie 1 of kategorie 3 geplaats moet word. Byvoorbeeld by eukaryote is die meervoudsverbuiging aan Afrikaans aangepas, maar die y verraad dat dit 'n wetenskaplike term blyf. Ek dink ons kan naar andere tale kyk of 'n term in kategorie 1 of kategorie 3 gebruik word.

Dit breng ons by vertaling van terme as phototrophe en autotrophe. Eurodicautom laat sien dat die meeste tale die woorde naar hulle taalgebruik het aangepas, kategorie 3. My gevoel vir vertaling van hierdie terme is as volg:

  1. Ons pas die verbuigings aan.
  2. As die term uit dele bestaat waar ons 'n bekende vertaling van weet dan vervang ons dit.

Dit sou fototroof en outotroof geef. 'n wetenskaplike woord as Eukaryotes word eukaryote, maar daar is dan 'n y wat nie in Afrikaans gebruiklik is. Ek dink dit is verantwoord met wat ek tot nog toe aan terme in Afrikaans gesien het.

Danielm 07:48, 23 Oktober 2005 (UTC)

[wysig] Taksonomie

Hierdie artikel gaan uit van die indeling in drie ryke, sonder dit te meld. Op nl: het ons chaos en wanorde gehad waarby artikels iedere paar maande verander is totdat iemand gekonkludeer het dat dit nie moontlik is om alleen die meest resente insigte te behandel, die oorgrote deel van die literatuur en kennis van mense gaan uit van een eerdere indeling. Ek het die Ryke-sjabloon van nl: hierom gekopieer. Ek dink dit sou goed wees om dit in hierdie artikel nader toe te lig, alleen in die 3-rykeindeling is die bakteriƫ 'n aparte groep, voorheen was die definisie van bakterie nie vas nie. (Daar was byvoorbeeld Eukaryote bakterieƫ, en vandag sal mens nog steeds in literatuur oor hierdie organismes vind dat hulle bakterieƫ genoem word.)

Die sjabloon gebruik die terme in meervoudsvorm in Afrikaans. Na enkele jare ervaring is ons ervaring op nl: dat dit beter is om by taxons die meervoudsvorm te gebruik. Oor Latyn versus Nederlands is boeke vol aan diskussies geskryf, die Nederlandse name het gewin, maar in die voorstanders van Latyn het die diskussie oor die taxoboxe gewin.

Ek dink af: moet nie alles klakkeloos kopieer nie, ek meld maar wat ons ervaring is.

Danielm 07:48, 23 Oktober 2005 (UTC)

Ek het nou beitjie meer daaroor gekryf - gaan asb na vir korektheid. Eintlik kort ons 'n artikel oor ryke - die skakel is nou daar (ryk (biologie). Laurens 10:47, 23 Oktober 2005 (UTC)
Ek dink dat dit korrekt is. Danielm 10:58, 23 Oktober 2005 (UTC)
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com