Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Astroïed - Wikipedia

Astroïed

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Astroïed
Vergroot
Astroïed
Die konstruksie van 'n astroïed.
Vergroot
Die konstruksie van 'n astroïed.
Let wel dat astroïed nie verwar moet word met asteroïde nie

In wiskunde is 'n astroïed 'n hiposikloïed met vier punte. Dit is ook 'n superellips met n=2/3 en a=b.

Die moderne naam daarvan kom van die Griekse woord vir "ster". Die kromme het voorheen 'n verskeidenheid name gehad insluitend tetracuspid (steeds in gebruik), kubosikloïed, en parasiklus.

Die astroïed word afgetrek deur 'n punt op die omtrek 'n sirkel met radius 1/4 wat binne 'n sirkel met radius 1 rol. 'n Lynsegment met lengte 1 gly met een punt op die x-as en die ander op die y-as, sodat dit 'n raaklyn met die astroïed is (wat dus 'n omhullingskromme is). Die parametriese vergelyking is

x=\cos^3\theta,\qquad y=\sin^3\theta.

Die astroïed is 'n vlak algebraïese kromme van genus nul. Dit het die vergelyking

(x2 + y2 − 1)3 + 27x2y2 = 0.

Die astroïed is daarom van graad ses, en het vier punt sigulariteite in die reële vlak, die punte van die ster. Dit het twee ander meer komplekse puntsingulariteite by oneindigheid, en vier komplekse dubbele punte, wat al te saam tien singulariteite gee.

Die dualis kromme tot die astroïëd is die kruisvormige kromme met vergelyking \textstyle x^2 y^2 = x^2 + y^2. Die evoluut van 'n astroïed is 'n astroïed twee keer so groot.

Die ou U.S. Steel kenteken het uit drie astroïëde in blou, geel en rooi bestaan. Dit word tans gebruik as die kenteken van die Pittsburgh Steelers.


[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com