Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
André-Marie Ampère - Wikipedia

André-Marie Ampère

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

André-Marie Ampère (20 Januarie 1775 - 10 Junie 1836) was 'n Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme. Die eenheid van elektriese stroomsterkte, die ampère, en die wet van Ampère is na hom vernoem.

[wysig] Vroeë dae

Ampère is gebore in Lyon (Frankryk), naby sy vader se landhuis in Poleymieux-au-Mont-d'Or. As 'n jong kind het hy reeds 'n liefde ontwikkel vir kennis, en dit word gesê dat hy groot wiskundige bewerkings gemaak het met klein spoelklippe voor hy nog enige syfers geken het. Sy vader het hom Latyn begin leer, maar daarmee gestaak nadat hy Ampère se groter talente vir wiskundige studies ontdek het. Die jong Ampère het tog gou weer begin Latyn leer wat hom in staat gestel het om die werk van Euler en Bernoulli te bemeester.

In 1796 het hy Julie Carron ontmoet en 'n verbintenis het tussen hulle ontstaan. Hulle is in 1799 getroud. Vanaf om en by 1796 het Ampère privaatlesse by Lyon in wiskunde, chemie en tale aangebied; en in 1801 het hy verhuis na Bourg, as professor van fisika en chemie, en los sy vrou en seun (Jean Jacques Ampère) agter in Lyon. Sy is oorlede in 1804 en hy het nooit herstel van haar dood nie. Hy is in die selfde jaar aangewys as professor van wiskunde by 'n hoërskool in Lyon.

[wysig] Bydrae tot fisika en ander studies

Ampère se roem lê hoofsaaklik in sy bydrae tot die wetenskap met die verhoudings tussen wetenskap en elektromagnetisme, of, soos hy dit genoem het, elektrodinamika. Op 11 September 1820 hoor hy van H. C. Ørsted se ontdekking dat 'n voltaïse 'n reaksie op 'n magnetise naald veroorsaak. Slegs 'n week later op 18 September lê hy 'n voorstel voor wat 'n veel meer volledige verklaring gee aan hierdie buitengewone gebeurtenis.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com