Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Alexander Hamilton - Wikipedia

Alexander Hamilton

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Alexander Hamilton (11 Januarie 1755 of 1757 – 11 Julie 1804) was ‘n Amerikanse staatsman.

Hamilton gaan in 1773 na New York en neem aktief deel aan die Amerikaanse Vryheidsoorlog. Deur sy organiseering van ’n kompanie artillerie (in 1775) trek hy die aandag van die opperbevelvoerder George Washington, wat hom in 1777 as sy persoonlike adjudant en sekretaris benoem.

In 1786 gaan hy as afgevaardigde van die staat New York na die Annapolis Konvensie, wat die voorloper sou wees van die VSA se konstitusionele vergadering van 1787. Hamilton was ‘n vurige voorstander van ‘n grondwet met ‘n sterk sentrale gesag en saam met James Madison en John Jay skryf hy die nou-beroemde artikels wat uitgegee is as die Federalist.

In die eerste kabinet van George Washington word hy Minister van Finansies en begin toe ’n omvattende reorganisasie deur die aanvaarding van die uitstaande skuld van die jong republiek aan die buiteland sowel aan spesifieke skuldeisers. Hy stig ‘n nasionale bank (1791) en organiseer die belasting. Dit was Hamilton se idee dat die belange van die land en die van die industrie en handel moet saamgaan, en dat daarvoor ‘n sterk nasionale gesag nodig was. Hierdie klem op die federale regering wek weerstand by die verdedigers van die regte van die afsonderlike state en so ontstaan vanuit hierdie teenstelling die Amerikaanse partystelsel. Hamilton en sy aanhangers word die Federaliste genoem en daarteenoor staan die Republikeine van Thomas Jefferson. Maar uit Hamilton se idees het die huidige Republikeinse Party gegroei.

Na sy ministerskap vestig Hamilton homself as advokaat in New York, maar van 1798 tot 1800, toe ‘n oorlog met Frankryk dreig, was hy onderbevelvoeder van die leër. In 1800 steun hy sy teenstander Jefferson vir die presidentskap om so die Republikeinse leier in New York, Aaron Burr, teen te werk. Burr word daaroor slegs vise-president en die twee mans het ‘n ernstige haat teenoor mekaar ontwikkel. In ’n tweegeveg tref Burr vir Hamilton, wat aan sy wonde sterf.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com