Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wit See - Wikipedia

Wit See

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.



Die Wit See (Russies: Beloje More / Бе́лое мо́ре) is 'n binne-see van die Barentsz-see met 'n oppervlak van 90 000km2, aan die Noordwes kus van Rusland. Dit word omring deur die russiese Karelië republiek in die weste, en die oblasts (gebiede) Arkhangelsk in die suidooste en Murmansk in die noorde. Toegang van die Barentssee tot die Witsee word in die noorde tussen die Kola-skiereiland (wat deel uitmaak van Lapland), aan die weste kant en Kanin aan die ooste kant verkry.

Die see het drie groot baaie: die Kandalaksjabaai, die Onegabaai en die Dwinabaai. In die noordooste is 'n vierde baai: die Mezenbaai. Die Noordelike Dwina lewer meeste water aan die see. Die Mezen, wat in die uiterste noordooste van die see uitmond, is ook 'n groot waterbron. Die see lê grotendeels ten suide van die Poolsirkel, maar is tog vir die grootste deel van die jaar gevries.

Die belangrike hawe van Arkhangelsk is aan die Wit See geleë by die mond van die Noordelike Dwina. Vir groot dele van Rusland se geskiedenis was dit Rusland se hoofsentrum vir internasionale maritieme handel. In die moderne era het dit 'n belangrike Sowjet vloot- en duikbootbasis geword. Die stad Severodvinsk effens verder wes het 'n kernduikbootbasis. Kleiner stede en dorpe aan die see sluit in Kandalaksja, Kem en Onega. Op die rant van die Onegabaai lê die Solowetski-eilande.

Twee satelliet foto's van die Witsee
Vergroot
Twee satelliet foto's van die Witsee

Sedert 1933 verbind 'n 227 kilometer lang kanaal, die Wit See-Oossee Kanaal (Belomorsko-Baltijskij kanal), die see met die Onegameer en daarmee met die Oossee. Die kanaal is onder Stalin met dwangarbeid van Gulaggevangenes gebou. Dit is die langste kanaal in Europa.

Die hele Witsee val onder Russiese soewereiniteit (i.e. Word beskou as interne watergebied van Rusland).

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com