Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wetenskaplike notasie - Wikipedia

Wetenskaplike notasie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Wetenskaplike notasie is ‘n drywende kommanotasie met grondtal 10. Dit is ‘n manier om baie groot en klein getalle voor te stel as die aantal heel magte van 10. Die getalle word weergegee in die vorm a\times10^b waar die eksponent b ‘n heelgetal is en a enige reële getal is. Die getal wat deur a verteenwoordig word, word die koëffisiënt genoem. Die notasie maak dit maklik om twee getalle met dieselfde aantal syfers voor die desimale punt met mekaar te vergelyk, aangesien die een met die groter eksponent die groter getal is. In so ‘n geval word b die getal se ordegrootte genoem. Wetenskaplike notasie is ‘n baie nuttig hulpmiddel vir wetenskaplikes.

Positiewe eksponente verteenwoordig getalle groter as nul en negatiewe eksponente verteenwoordig getalle kleiner as nul. Sodoende kan baie groot getalle asook baie klein getalle maklik met die notasie verteenwoordig word. ‘n Getal soos 123.456.789.012.345 word byvoorbeeld weegegee as 1.23 × 1014 en ‘n baie klein getal soos 0,000000000000345 kan geskryf word as 3.45 × 10-13.

Die voordele van die wetenskaplike notasie is as volg:

  • Baie groot of baie klein getalle kan by benadering met minder syfers voorgestel word.
  • Baie groot of baie klein getalle kan maklik met mekaar vergelyk word deur bloot na die eksponent te kyk.
  • Bewerkinge soos vermenigvuldiging, deel, optel en aftrek is makliker om uit te voer.

Sakrekenaars en rekenaars gebruik dikwels wetenskaplike notasie maar gebruik ‘n E om die 10 voor te stel, bv.1.234e-6. Let wel die e moet nie verwar word met die wiskundige konstante, ‘’e’’ wat die grondtal van die natuurlike logaritme is. Daar word dikwels na hierdie skryfmetode verwys as eksponensiële notasie]].

Wanneer die eksponent ‘’b’’ beperk word tot veelvoude van 3 word dit dikwels ingenieursnotasie genoem.

[wysig] Voorbeelde

  • ’n Elektron se massa is 0.00000000000000000000000000000091093826 kg. Dit word in wetenskaplike notasie geskryf as 9.1093826×10−31 kg.
  • Die Aarde se massa is 5,973,600,000,000,000,000,000,000 kg. Dit word in wetenskaplike notasie geskryf as 5.9736×1024 kg.

[wysig] Beduidende syfer

Wetenskaplike notasie is nuttig om die presiesheid waarmee ‘n hoeveelheid gemeet word aan te dui. Deur slegs die beduidende syfers (die syfers wat as betroubaar beskou kan word) in die koëffisiënt in te sluit word die presiesheid implisiet weergegee. Enige fisiese grootheid in wetenskaplike notasie word aanvaar as niks minder presies as die aantal syfers wat aangehaal word nie. Wanneer presisie in metings noodsaaklik is, moet meer gesofistikeerde uitdrukkings van meetfoute gebruik word.

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com