Dibeke
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dibeke of skununu (ook bekend as Nikkies, Skaloulo en Kimberley Jim[1]) is 'n balspeletjie inheems aan Suid-Afrika met spanne van twaalf spelers elk wat beurte neem as aanvallers en verdedigers wat lopies probeer behaal[2]. Die sport is 'n sokkeragtige weergawe van stingers of dodge ball wat met 'n plastiek bal gespeel word. Die bal word sover as moontlik van die verdedigende span af geskop en dan word daar oor die veld gehardloop terwyl gepoog word om deur nie deur die bal getref te word nie[3].
[wysig] Verwysings
- ↑ IOL [http://www.iol.co.za/general/newsview.php?click_id=1928&art_id=vn20050506142723555C386662&set_id=16 Kids learn to be game for traditional sports ]
- ↑ Traditional African Sports and Games: Nguni Stick Fighting, Besoek op 9 Desember 2006
- ↑ 1st South Africa Indigenous Games besoek op 9 Desember 2006