Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Databasis - Wikipedia

Databasis

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Databasis is 'n versameling inligting met 'n vasgestelde struktuur wat data genoem word. Alhoewel enige versameling inligting 'n databasis genoem kan word, is die term ontwikkel om spesifiek na 'n gerekenariseerde struktuur te verwys.

Inhoud

[wysig] Beskrywing

Die sagteware wat gebruik word om 'n databasis in stand te hou, word gewoonlik 'n databasisbestuurstelsel (DBBS) genoem. 'n Databasisstelsel kan op verskillende wyses saamgestel word. Programme wat klein databasisse vir 'n enkele gebruiker op 'n persoonlike rekenaar kan huisves, is volop. In groter databasisse, en waar daar meer gebruikers betrokke is, word daar gewoonlik van 'n aantal programme gebruik gemaak, wat gewoonlik 'n kliënt-bediener model volg.

Die kliëntgedeelte word gebruik vir die invordering van data, om navrae (queries) oor die inligting in die databasis uit te voer, en verslaggewing. Die bediener is die stel programme wat beheer uitoefen oor hoe die data gestoor word en reageer ook op versoeke van die kliënte.

[wysig] Agtergrond

Charles Bachman was 'n baanbreker op die veld van moderne databasisse. Hy was sentraal in die opkoms van die netwerkmodel (ontwikkel deur CODASYL) en die hiërargiese model gedurende die 1960's. Hierdie databasismodelle het lank gewildheid geniet voordat hulle die knie moes buig voor die relasionele model wat in 1970 deur E.F. Codd voorgestel is. Die relasionele model maak dit moontlik om 'n databasis apart te implementeer en bestuur van die interaktiewe programme waarmee gebruikers inligting in die databasis onttrek, byvoeg of wysig. 'n Ander databasismodel wat baie aandag geniet is die objek-georiënteerde model.

[wysig] Diensgeoriënteerde integrasie

Met die ontwikkeling van diensgeoriënteerde argitektuur word data soms deur middel van XML-dokumente vervoer tussen verskillende toepassings. Die onderliggende struktuur van 'n relasionele databasis verskil noemenswaardig van 'n XML-gebaseerde struktuur. Verskeie metodes word gebruik om die twee strukture te versoen in 'n diensgeoriënteerde argitektuur.

[wysig] Sien ook

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com