Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Asemhalingstelsel - Wikipedia

Asemhalingstelsel

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Asemhaling behels om lug in te neem in die longe en dit weer uit te laat. Daar is twee spiere wat help met asemhaling, naamlik die tussenribspiere en die diafragma. Asemhaling bestaantwee prosesse: inaseming en uitaseming. Die brein beheer die tempo waateen ‘n persoon asemhaal. Die asemhalingsentrum is in die verlengde rugmurg geleë.

Jy sal vinniger asemhaal wanneer jy oefening doen, en stadiger wanneer jy slaap.

[wysig] Gaswisseling

Gaswisseling is die proses wanneer O2 deur die longe na die bloed gaan en CO2 vanaf die bloed na die longe gaan. Gaswisseling vind in die longe en by die selle plaas.

Vanaf die longe na die bloed en vanaf die bloed na die selle word O2 gewissel. Vanaf die selle na die bloed en vanaf die bloed na die longe word CO2 gewissel.

Die gasse beweeg deur middel van die diffusie proses deur die liggaam. Bloed is die gasse se vervoermiddel in die liggaam. Rooibloedliggaampies is die strukture in die bloed wat O2 vervoer.

[wysig] Selrespirasie

Selrespirasie is wanneer ‘n sel suurstof gebruik om glukose (suiker) te verbrand en energie vry te stel. Die energie wat vrygestel word tydens selrespirasie word deur die selle gebruik om hul funksies te verrig. Selrespirasie vind in die mitochondrium in die sel plaas. Wanneer jy vinnig hardloop, sal selrespirasie die vinnigste in jou spierselle plaasvind. Wanneer jy baie hard konsentreer wanneer jy leer, sal selrespirasie die vinnigste in jou breinselle plaasvind.

Glukose en O2 is nodig vir selrespirasie om plaas te kan vind. CO2 is ‘n afvalstof wat tydens selrespirasie vorm. Die afvalstof word ná selrespirasie deur die longe afgeskei.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com