Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Abakus - Wikipedia

Abakus

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Abakus is 'n berekeningtoestel, dikwels saamgestel as 'n houtraam met krale wat gly op drade. Dit was in gebruik eeue voor die aanneming van die geskrywe Hindoe-Arabiese numeriese sisteem en is steeds wydverspreid gebruik deur handelaars en klerke in Sjina en elders.

Alhoewel die abakus dikwels toegeskryf word aan die Sjinese, blyk dit dat die abakus deur die Babeloniërs rondom 2400 v.C. uitgevind is. Die eerste abakus was amper sekerlik gebaseer op 'n plat klip gedek met sand of stof. Lyne is getrek in die sand en klein klippe gebruik om te help met berekenings. Hierdeur is 'n verskeidenheid van abakusse ontwikkel; die populêrste is gebaseer op die ?bi-quinary? sisteem, gebruik 'n kombinasie van twee basisse (basis-2 en basis-5) om desimale nommers te verteenwoordig.

Die gebruik van die woord abakus dateer terug na voor 1387 wanneer 'n Middel Engels werk die woord van Latyns geleen het om 'n sandbordabakus te beskryf. Die Latynse woord het van abakos gekom, die Griekse genitiewe vorm van abax ("bereken-tabel"). Omdat abax ook die begrip van "tabel gesprinkel met sand of stof, gebruik vir die teken van geometries{e} figure," het, is dit gespekuleer deur sommige taalkundiges dat die Griekse woord afkomstig mag wees van 'n Semitiese wortel, ābāq, die Hebreeuse woord vir "stof". Alhoewel besonderhede van dié afkoms obskuur is, mag dit ook afkomstig wees van die Phoenisiese woord abak, wat "sand" beteken. Die meervoud van abakus is abakusse.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com