Wikipedia:Sjabloon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Sjabloon of templaat is 'n manier om teks van een artikel inlyn in 'n ander artikel te laat vertoon. Dit kan gebruik word om konsekwente tabelle of indekse in 'n reeks artikels te laat verskyn, of kan per artikel aangepas word met parameters.
As voorbeeld van die gebruik van parameters, sien gerus Sjabloon:Landtabel vir gebruik in artikels oor Lande.