Gebruiker:Renier Maritz
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek is al sedert 7 September 2004 aktief by Wikipedia.
Inhoud |
[wysig] Spogparade
My bydraes tot dusver (Artikels waar ek die eerste of mees volledige plasing gedoen het):
[wysig] Chemie verwante artikels
[wysig] Elemente
Waterstof, Helium, Litium, Berillium, Boor (element), Koolstof, Stikstof, Suurstof, Neon, Fluoor, Natrium, Magnesium, Aluminium, Silikon, Swael, Kalium, Kalsium, Tegnesium, Skandium, Titaan, Mangaan, Nikkel, Magnesium, Kobalt, Chroom, Sink, Gallium, Koper, Broom, Germanium, Arseen, Selenium, Rubidium, Broom, Kripton
[wysig] Chemie Algemeen
Chemiese ingenieurswese, Chemie, Atoom, Ru-olie, SAPIA, Energiekrisis, Lys van olieproduserende state, Molekule, Energie, Organiese chemie, Anorganiese chemie, Elektronkonfigurasie, Atoomgetal, Massa, Mohs se hardheidskaal, Periodieke tabel blok, Periodieke tabel groep, Periodieke tabel periode, Chemiese reeks, Woods metaal, Water, Water (molekule), Kovalente radius, Atoomradius, Dampdruk, Kilojoule per mol, Smeltingswarmte, Verdampingswarmte, Termiese geleidingsvermoë, Kristalstruktuur, Toestand van materie, Natuurlike verspreiding
[wysig] Wetenskap
Termodinamika, Wiskunde, Biologie, Sterrekunde, Natuurwetenskap, Geologie, Aardrykskunde, Geologie, Wetenskaplike metode, Virus, Venus, Wiskundige, Meter, Halfleeftyd, Fotosintese, Kamertemperatuur, Wetenskaplike notasie, Sonskoorsteen, Energie-omsetting, Weerlig, Magnetisme, Warmtekapasiteit
[wysig] Tegnologie
Dompelpomp, Laser, Kriptografie
[wysig] Formule een
Juan Manuel Fangio, Jody Scheckter, Formule Een, Michael Schumacher, Ayrton Senna, Stirling Moss
[wysig] Voertuigtegnologie
Binnebrandmotor, Wankelmotor, Koppelaar, Veringstelsel, Veer (toestel), Bladveer, Gelaagdeverbranding-enjin, Vonkprop, Vergasser, Wieltolbeheer, Enjinverplasing, Uitlaatgas, Krukas, Omwentelinge per minuut, Otto-siklus, Spesifieke brandstofverbruik, Nokas, VTEC, Polsende straalmotor
[wysig] Geskiedenis
Generaal Christiaan de Wet, Eugene Marais, Sir Arthur Conan Doyle, Slag van Magersfontein, Lord Methuen, Slag van Isandlwana
[wysig] Rekenaarverwant
Modem, Dinamiese ewetoeganklike geheue, Rekenaarbus, Eweknienetwerk, Dvorak-sleutelbord, Koeksisterpaar (gedraaide draadpaar), ICDL, DHCP, IPSec, Internetprotokol, Kontrolesom, Logiese hek, OSI-model, Rekenaardrukker, EFF, DDR SDRAM, Hardeskyf, RAID, ATX, Serie-poort, Kliënt-bediener, Toevoer/afvoer
[wysig] Algemeen
Koeksister, Nobelprys WET OP OUTEURSREG 98 VAN 1978, Kopiereg, Libertynisme, Reg, Intyds, Laterale denke, Provokasie, Misdaad, Kruistog, Rugby, NAVO spelalfabet, Long, Brein, Lorem ipsum, Reinheitsgebot, EP (musiek), Geneefse konvensies, Eerste Geneefse Konvensie, Reichstag (gebou), Breinkaart, Glas, NASDAQ, Voëlgriep, Ultraklank, Konsessiesaak, Patent, Antibiotikum, Millau brug, Gé Korsten, Drie, São Paulo, Brasilië, Kliniese depressie, Projekbestuur, PAL, Aandeel, Kommutatiewe bewerking, Resistor, Rekenaargesteunde ontwerp, William Webb Ellis, Ellispark-stadion, Sokker, Waarheidstabel, Pariteitsbis
[wysig] My Wikidoelwitte
[wysig] Chemiese Elemente
Ek gaan poog om al die elemente op die tabel klaar te maak.
[wysig] Bevordering van Wikipedia
Wil ten minste 'n media veldtog organiseer om die aantal deelnemers te vergroot.
[wysig] Hulp aan nuwe gebruikers
Met bostaande in gedagte wil ek graag meedoen aan die opgradering van handleidings vir wikipedia in Afrikaans.
[wysig] Langtermyn
Wil graag aflyn weergawes vrystel aan skole, biblioteke en privaat indiwidue.
[wysig] Ander Wikipediane
Ander wikipediane wat gereelde bydraes lewer
Dewet
Alias - Die betroubare anker wat dinge hier aan die gang hou
Laurens - Maak 'n reuse bydrae
Voyageur - Kenner oor alles Frans.
Danielm - verstaan hy is 'n Hollander - sal hom ewig dankbaar wees.