Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions Wikipediabespreking:Gebruikersportaal - Wikipedia

Wikipediabespreking:Gebruikersportaal

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Knap gedaan Laurens, iets wat ek al lankal wou doen. Hier is 'n paar van my (los) gedagtes:

  • Eerstens, ek is heeltemal ten gunste hiervan. Ek het dit êrens al begin bespreek (miskien Wikipediabespreking:Geselshoekie), maar nooit daarby uitgekom nie.
  • 'n Portaal met baie skakels wat wys na goeters wat nie onderhou word nie, kan probleme skep. Ek dink dat jou huidige bladsy op hierdie stadium bietjie te veel goeters het wat geonderhou moet word waarvoor ons nie nou die mannekrag het nie. Ek dink ons moet bietjie kleiner begin. Wanneer goeters nie op datum gehou word nie, is dit nie werklik baie nuttig nie. Dan is 'n skakel na die Engels of Nederlands dalk beter.
  • Weens bogenoemde, voel ek die portaal moet eerder ontwikkel vanaf bestaande dinge wat reeds ons reeds het.
  • Alhoewel rooi skakels in artikels waarskynlik goed doen (in die regte konsentrasie/hoeveelhede), dink ek dat minder rooi skakels hier 'n beter indruk sal skep aangesien hierdie juis die "instruksies" / handleiding / watookal is.
  • Ons moet so veel as moontlik voordeel put uit EN en NL - miskien 'n kolom met goeters wat ons nie het nie, maar wat wel beskikbaar is by EN of NL? Op hierdie manier kan ons dus iets oorskuif vanaf "In ander tale" na "In Afrikaans" soos iemand iets vertaal of spesialiseer vir AF (soos wat ons al vir Titelriglyne gedoen het, bv.). Die portaal kan dus beide 'n indeks wees vir Afrikaanse (plaaslike) artikels en ook vir artikels by EN of NL. Dit sal dit maklik maak om die ander te bekom, sonder om self daarvoor hoef te gaan soek by EN of NL. Dit hoef nie 'n volledige indeks van EN en NL se goeters te wees nie. Ek sou graag alles in Afrikaans wou hê, maar ek dink dit is belangrik dat ons nie te veel tyd spandeer aan "infrastruktuur" as dit nie werklik nodig is nie (tensy iemand dit spesifiek wil doen, natuurlik).
Met verwysing na die vorige paar punte: Ek stem saam dat ons van die rooi skakels op die portaal moet probeer ontslae raak.
  • Ek dink ook dat op die soort hulpbladsy oraait is om so hier en daar skakels na Engelse of Nederlandse bladsye is.
  • meeste van die skakels is na statiese teks wat nie te veel onderhoud behoort te verg nie. Waar iets wel meer onderhoud verg as waartoe ons nou in staat is, moet ons dit dalk uitkommentaar tot ons meer 'baie aktiewe' gebruikers' het.
  • Dalk moet ons besluit op 'n tekein persentasie rooi skakels vir die bladsy (dit los dan darem geleenthede vir mense om by te dra.)
  • Ons moet die huidige gebeure dalk iewers anders in meer detail bespreek. My gevoel is dat die feite reeds interessant is en dalk juis daartoe kan lei dat mense iets bydrae. Dalk is daar tans te veel - ek sal bietjie van die skakels uithaal in die Augustus weergawe. daar is natuurlik 'n paar klippe soos Eerste Wêreldoorlog, wat baie vliëe kan doodmaak...
Laurens 19:31, 25 Julie 2005 (UTC)

  • Die naam: Portaaal:Gebruikersportaal. Ek het nie gaan kyk hoe hierdie dinge werk by NL nie, maar "Portaal" is nie 'n werklike naamruimte nie, is dit? Hierdie besprekingsblad is dus nou Bespreking:Portaal:Gebruikersportaal - wat bietjie lastig is. Die herhaling van portaal kom bietjie oortollig voor. Wikipedia:Gebruikersportaal?
  • Skuif gerus soos voorgetsel - in die geval het die Nederlanders my op verkeerde spoor gelei.
  • Ek vermoed dat enkele van die rooi skakels eintlik reeds onder 'n ander naam bestaan en dat ons dit net moet soek sodat dit nie later probleme skep met twee weergawes nie.

--Alias 11:24, 25 Julie 2005 (UTC)

  • Hopelik is daar soos jy sê moontlik van die inligting iewers op die Afrikaanse wikipedia - hulp met die vind daarvan sal natuurlik baie waardeer word. Laurens 19:31, 25 Julie 2005 (UTC)

Ek wil ook net sê dis 'n puik stukkie werk die - Dankie vir jou reusebydrae tot ons groeiende gemeenskappie, mag dit baie vrugte afwerp - --RM 12:36, 25 Julie 2005 (UTC)
Hi Alias en Renier - Dankie aan altwee van julle. Alias maak goeie punte en dit verdien antwoorde so ek gaan hierbo tussen sy teks my mening gee. Laurens 18:40, 25 Julie 2005 (UTC)

[wysig] Die nuusberig van 24 Maart 2006

Haai Laurens, baie dankie vir die oulike Wikipedianuus. DIt was raar en lekker vir my om my (skuil)naam in 'n nuusverband met Wikipedia te sien op ons ensiklopedie. Is dit 5000 waarmee Wikipedia die afgelope kwartaal gegroei het, nie 'n tipo nie? Nomdeplume 17:41, 25 Maart 2006 (UTC)

[wysig] Terugrol

Die terugrolfunksie het my weer lelik deurmekaar gemaak. Ek voel hierdie funksie van die mediawiki sagteware kan hulle maar gerus 'n bietjie meer gebruikersvriendelik maak in volgende weergawes. Dit is kwaai verwarrend, as ek op onlangse wysigings kliek op 'n artikel se skakel is dit nie dadelik duidelik dat vandalisme reeds teruggerol is nie. Maak asseblief seker dat die weergawe die korrekte een is asseblief. --RM 06:56, 12 April 2006 (UTC)

THIS WEB:

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - be - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - closed_zh_tw - co - cr - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - haw - he - hi - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - ms - mt - mus - my - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - ru_sib - rw - sa - sc - scn - sco - sd - se - searchcom - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sq - sr - ss - st - su - sv - sw - ta - te - test - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tokipona - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007:

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - be - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - closed_zh_tw - co - cr - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - haw - he - hi - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - ms - mt - mus - my - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - ru_sib - rw - sa - sc - scn - sco - sd - se - searchcom - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sq - sr - ss - st - su - sv - sw - ta - te - test - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tokipona - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia 2006: