Gebruikerbespreking:Alexa24
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Welkom hier. Was jy van plan om inhoud by te dra of soek julle net plek om julle werf te adverteer? Oordeel ek nou te swaar? --Alias 18:48, 23 Januarie 2006 (UTC)
- Ek sal graag 'n antwoord wil hĂȘ: moet ons al hierdie wysigings as advertensies sien? Ek kan beswaarlik die bydraes oor die plekke in Ekwador "artikels" noem. --Alias 21:32, 27 Januarie 2006 (UTC)