Slowenië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Republika Slovenija |
|
Volkslied: Zdravljica |
|
Amptelike taal | Sloweens |
Hoofstad | Ljoebljana |
Regeringstelsel | Republiek |
Religie | Rooms-Katoliek (84%) |
Oppervlak – % water |
20 151 km² 0,6% |
Bevolking – Digtheid: |
2,0 miljoen 100/km² |
Geldeenheid | tolar (SIT) |
Tydsone | UTC +1 |
Nasionale feesdag | 25 Junie (Onafhanklikheidsdag) |
Web | Kode | Tel. | .si | SVN | 386 |
Die Republiek van Slowenië (Sloweens: Republika Slovenija) is 'n land in die suidelike Sentraal-Europa. Dit word in die weste begrens deur Italië, in die suide deur die Adriatiese See, Kroasië in die suide en ooste, Hongarye in die noordooste en Oostenryk in die noorde.
Tot by sy onafhanklikheid in 1991 vorm Slowenië 'n deelstaat van Joegoslawië. Op 1 Mei 2004 word dit 'n lidstaat van die Europese Unie. Die land is ook 'n lid van die Europese Raad, NAVO en het 'n waarnemende status in die gemeenskap van Franstalige state, La Francophonie.
Die land is die welvarendste en mees ontwikkelde van alle voormalige Joegoslawiese deelstate.
[wysig] Sien ook
|
|
---|---|
België | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |