Psigopatologie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Psigopatologie, oftewel afwykende gedrag, is 'n begrip wat verwys na:
- 'n vertakking van die Sielkunde wat geestesiektes bestudeer
- die voorkoms van belewenisse en gedrag by 'n mens wat op 'n geestesiekte mag aandui
'n Amptelike tipering van geestesiektes word vervat in die DSM van die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie.