Metafisika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die voorvoegsel "meta" kom van die Griekse woord "meta" wat beteken "naas" of "verby." Dit het te doen met dit wat naasaan die fisiese of ontologiese bestaan. 'n Metafisiese entiteit is dus 'n fisiese entiteit wat buite die fisies waarneembare bestaan. Baie gebruik die term om te verwys na die geestelike of transendente.