Gebruiker:Alias/Voorblad
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Welkom by die Afrikaanse WikipediaWelkom by Wikipedia - die gemeenskapsprojek wat 'n volledige veeltalige ensiklopedie skep. Daar is al miljoene artikels in vele tale asook ander projekte buiten die ensiklopedie. Die weergawe in Afrikaans is opgestel in 2001 en bevat nou 6 025 artikels. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie. |
Artikel van die weekProvence is 'n historiese landskap langs die Mediterreense kus van Suidoos-Frankryk, tussen die Rhônevallei in die weste en Italië in die ooste. In die noorde word dit deur die landskap Dauphiné (région Rhône-Alpes) begrens. Die huidige naam is afgelei van die Latynse naam Provincia, waarmee die Romeine in die omgangstaal na hierdie deel van die provinsie Gallia Narbonensis verwys het. In die Romeinse tydperk vestig 'n groot aantal veterane van die Romeinse leër hulle in die gebied. Die huidige départements Alpes-de-Haute-Provence, Var, Vaucluse en Bouches-du-Rhône maak deel uit van die historiese gebied Provence. Hulle vorm saam met die départements Hautes-Alpes en Alpes-Maritimes die administratiewe région Provence-Alpes-Côte d'Azur. Die onafhanklike vorstedom Monaco lê halfpad tussen Nice en die Frans-Italiaanse grens. Provence bevat 'n wye verskeidenheid landskapsvorme, wat van die vrugbare riviervallei van die Rhône in die weste tot by die berglandskap van die Seealpe in die ooste strek (met Mont Ventoux, die Luberon en die Alpilles as die belangrikste berggebiede). Die suidelike kusgebiede langs die Middellandse See word onder meer deur die vleilandskap van Camargue gekenmerk.Lees verder by Provence Hierdie dag in die geskiedenis
|
||||||||||||||||
KategorieëGeesteswetenskappe · Geografie · Geskiedenis · Kuns · Mense · Politiek · Religie · Sport · Tegnologie · Vervoer · Wetenskap Sien ook |
|||||||||||||||||
Het u geweet ...... dat die Russiese komponis Dmitri Sjostakovitsj die DSCH musikale motief gebruik het om homself in musieknote voor te stel? ... dat mens artikels kan soek volgens die eerste letters van die artikelnaam? By Spesiaal:Prefixindex kan mens byvoorbeeld "ek" intik en alle artikelname wat met "ek" begin, opspoor. AktueelPW Botha · Pierre Amine Gemayel · Charles Nqakula · Misdaad in Suid-Afrika · Polonium · Alexander Litvinenko |
|||||||||||||||||
In ander taleMet meer as 10 000 artikels Tale verwant aan Afrikaans Ander Suider-Afrikatale Ander tale Susterprojekte
|