Albanië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: E mos shikoni kisha e xhamia:/ feja e shqyptarit asht shqyptaria! (Die geloof van Albaniërs is Albanese nasionale bewussyn)1 |
|||||
Volkslied: Hymni i Flamurit | |||||
Hoofstad | Tirana 41°20′N 19°48′E |
||||
Grootste stad | Tirana | ||||
Amptelike tale | Albanees | ||||
Regering
President
Eerste minister |
Republiek Alfred Moisiu Sali Berisha |
||||
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
- Verklaar - Erken |
van Ottomaanse Ryk 28 November 1912 28 November 1912 |
||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
28 748 vk km (139ste) |
||||
Bevolking - 2005 skatting - Digtheid |
3 563 112 (131ste) 130,0 / vk km |
||||
BBP (PPP) - Totaal - Per kapita |
2004 skatting $17,46 miljard (116de) |
||||
HDI | |||||
Geldeenheid | lek (LK ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC+2) (UTC+2) |
||||
Internet TLD | .al | ||||
Skakelkode | +355 |
Albanië (Albanees: Shqipnija of Shqiperia), amptelik die Republiek Albanië, is 'n land in die weste van die Balkanskiereiland, grensend aan die Adriatiese en die Ioniese See en aan Griekeland, Macedonië en Serwië en Montenegro. Dit was eeuelank 'n uithoek van die Ottomaanse Ryk. In 1912 word die land onafhanklik en ná die Tweede Wêreldoorlog kry dit onder Enver Hoxha 'n dogmatiese kommunistiese regime wat dit steeds verder van die res van die wêreld isoleer. Albanië behou vandag nog 'n geheimsinnige reputasie oor. Bowendien was die land, toe dit in die begin van die negentigerjare van sy regime ontslae raak, die armste land in Europa. Inmiddels het dit in dié opsig Moldawië ingehaal.
Tirana of Tirene is die hoofstad en grootste stad van die land.
[wysig] Eksterne skakels
- Albanië foto's
- Albanië Aanbieding deur TanMarket.com
- Albanië Profiel deur TanMarket.com
- Albanian Canadian League - ACL (Albanees en Engels)
- Albanian Canadian League Information Service - ACLIS (Albanees en Engels)
- Albic Sakeportaal in Albanië
- ALBoZONE - Geskiedenis, Letterkunde, beelde, Multimedia
- CIA - The World Factbook -- Albanië
- Algemene inligting oor Albaniërs
- Gjirokastergids
- Ander regeringskakels
- OPIC Gids oor Albanië
- TanPortal Albanië Maastkaplik Ekonomies (Albanees)
- Lega Nazionale delle Associazioni Albanesi e Arberesh in Italia (Albanees en Italiaans)
- Albankraja (Albanees en Italiaans)
- Albanian Forum
[wysig] Amptelike regerings skakels
- National Tourism Organization (Albanees en Engels)
- Department van Inligting (Albanees en Engels)
- The Albanian Parliament (Albanees , Engels en Frans)
- Presidency of Albania (Albanees en Engels)
- Albanian Institute of Statistics (Albanees en Engels)
- Ministerie van Buitelandsesake
- Ministerie van Verdediging
- Ministerie van Ekonomiese Samewerking en Handel
Lande in Europa |
---|
Albanië | Andorra | Armenië1 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgia1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland |
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard |
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika |